Vorige Nuus
Jongste Nuus
Nuusbrief 5 Maart 2026
- Die hoof herinner ouers aan die belangrikheid van goeie samewerking en kommunikasie tussen ouers, onderwysers en die skool.
- Skaakuitspele vir Gr. 1–7 vind plaas op 25 Maart en 8 April 2026.
- Laerskool Anton van Wouw ontvang ‘n WESSA-prys vir hul betrokkenheid by die Eco-Skole-program en omgewingsinisiatiewe.
- Mnr. Johan Ross word as nuwe sporthoof by die skool verwelkom.
- Sporthoogtepunte sluit prestasies in hokkie, stoei, rugby, gholf, tennis, tweekamp en skaak in.
- Die Voortrekkers bied ‘n afvalete aan op 23 Maart 2026.