skoolfonds

Laerskool

SKOOLGELDE VIR 2026: R33 280.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R3 328.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R31 616.00
(korting R1 664.00)

GRAAD R vir 2026: R33 280.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R3 328.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R31 616.00
(korting R1 664.00)

GRAAD RR vir 2026: R34 980.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R3 498.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R33 231.00
(korting R1 749.00)

GRAAD RRR vir 2026: R38 340.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R3 834.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R36 423.00
(korting R1 917.00)

GRAAD RRRR vir 2026: R38 926.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R3 896.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R36 980.00
(korting R1 946.00)

Naskoolgelde vir 2026: R17 710.00 per jaar.
Betaalbaar oor 10 maande @ R1 771.00 per maand.
Indien volle bedrag voor einde Februarie 2026 betaal word: R16 824.50 (korting (R885.50)
Dagtarief vir toevallige besoekers R150.00 per middag, voor of op die toepaslike dag by die
finansiële kantoor betaalbaar.
1 Dag per week R540.00 per maand.
2 Dae per week R1 050.00 per maand.
3 Dae per week R1 574.00 per maand.

Bankbesonderhede

LAERSKOOL ANTON VAN WOUW
BANK: ABSA
TAK: BROOKLYN- 335345
REKENINGNOMMER:1500490124

Inskrywingsvorms