Vorige Nuus

Nuusbrief_5Maart2026-1

Nuusbrief 5 Maart 2026

Nuusbrief_20Februarie2026-1

Nuusbrief 20 Februarie 2026

Nuusbrief_27Februarie2026-1

Nuusbrief 27 Februarie 2026

Nuusbrief_5Februarie2026-2-(1)-1

Nuusbrief 5 Februarie 2026

Jongste Nuus

Nuusbrief 5 Maart 2026

  • Die hoof herinner ouers aan die belangrikheid van goeie samewerking en kommunikasie tussen ouers, onderwysers en die skool.
  • Skaakuitspele vir Gr. 1–7 vind plaas op 25 Maart en 8 April 2026.
  • Laerskool Anton van Wouw ontvang ‘n WESSA-prys vir hul betrokkenheid by die Eco-Skole-program en omgewingsinisiatiewe.
  • Mnr. Johan Ross word as nuwe sporthoof by die skool verwelkom.
  • Sporthoogtepunte sluit prestasies in hokkie, stoei, rugby, gholf, tennis, tweekamp en skaak in.
  • Die Voortrekkers bied ‘n afvalete aan op 23 Maart 2026.