GRONDSLAGFASE (Graad R–3)

Waar die liefde vir leer begin.

In die Grondslagfase bou ons aan die kernvaardighede wat elke Wouwtjie vir die res van hul skoolloopbaan dra: lees, skryf, wiskunde, selfvertroue en nuuskierigheid – alles in ’n omgewing waar kinders veilig, geliefd en doelgerig ontwikkel.

1. GRONDSLAGFASE-BESTUUR

Ons fase word gelei deur ’n toegewyde span met jare se ondervinding in vroeë kindontwikkeling:

2. HOEKSTENE VAN DIE GRONDSLAGFASE

3. AKADEMIESE ONDERSTEUNING

Ons help elke leerder om teen hul eie tempo te groei deur:
Geen Wouwtjie word ooit agtergelaat nie.

4. TEGNOLOGIE-INTEGRASIE

‘n Toegeruste robotikasentrum om leerders voor te berei vir die toekoms.

5. LEER IS ’N AVONTUUR

Tegnologie word strategies gebruik om leer visueel, duidelik en interaktief te maak:

Kindwees is ’n feesen leer is deel van die avontuur!