“By Kleinwouwtjies glo ons dat elke kind op sy eie unieke manier blom. Ons skep ‘n omgewing waar kleuters veilig, geliefd en vol selfvertroue kan groei – elke dag.”
ONS GROEPE
Klein klasse vir groot groei
Om individuele aandag te verseker en elke kleuter se uniekheid raak te sien, handhaaf ons doelbewus klein klasse:
Aanbiedingsruimte vir musiek, beweging en groep ontwikkeling.
Ontwikkelingsprogramme
Voltydse kinderkinetikus beskikbaar.
Uitgebreide sensoriese program.
Musiek- en bewegingaanbiedings.
Vroeë rekenaarblootstelling (Gr. R).
Aanbiedingsruimte vir musiek, beweging en groep ontwikkeling.
Veiligheid & Welstand
Toegangsbeheer vir veilige in- en uitgang.
Alle personeel opgelei in basiese noodhulp.
Geborge slaapplekke vir middagrus (vir Gr. RRRR & RRR).
Volhoubare, veilige buite-omgewings vir spel.
Geriewe vir ouers en kinders
Pre-primêr kantoor op perseel.
Toeganklike naskoolfasiliteite tot 17:00.
Netjiese aflaai- en oplaaisone.
Hoëgehalte skryfbehoefte-pakkette verskaf aan elke kleuter.
PRE-PRIMÊR NASKOOL
’n Geborge, liefdevolle middag vir Kleinwouwtjies.
Ons Pre-primêr Naskool bied ’n veilige, liefdevolle en stimulerende middagruimte waar kleuters ná skool kan speel, ontspan en kreatief besig wees onder sorgsame toesig.
ure
Skoolkwartaal:
13:10 – 17:00
Vakansieskool:
07:00 – 17:00
Maaltye:
Gesonde, gebalanseerde middagete
Heerlike verversings in die laatmiddag
Wat bied ons?
’n Geborge plek waar kleuters veilig is
Spel, kreatiwiteit, stories en buitespeel
Geborge slaapplekke vir middagrus (vir Gr. RRRR & RRR)