Graad rr

Nuuskierigheid word leer – en leer word pret.

In Graad RR bou ons doelbewus op die wonderlike groei wat in die jonger groepe plaasvind.
Hier begin kleuters om met meer fokus te verken, te ontdek en te skep, terwyl hulle terselfdertyd die vaardighede ontwikkel wat hulle vir Graad R gaan voorberei.

Wat gebeur in Graad RR?

Speelgebaseerde leer

Ons volg ’n gestruktureerde, spelgebaseerde benadering wat kleuters se nuuskierigheid prikkel en hul belangstelling in die wêreld om hulle versterk.

Groot- en fynmotoriese ontwikkeling

Musiek en ritme

Musiek word deur opgeleide personeel aangebied – dit bevorder taal, ritme, luistervaardighede en kreatiwiteit.

Sosiale en emosionele groei

Kleuters leer om:
Hier vorm ons die selfvertroue wat hulle in Graad R gaan dra.

Skoolroetine